Suid-Afrikahuis gesluit op Hemelvaartsdag en die Vrydag volgend, 17 en 18 Mei 2012

Suid-Afrikahuis is gesluit op Hemelvaartsdag en die Vrydag volgend, 17 en 18 Mei 2012.

Uitnodiging "Expressions without Borders - NL", tentoonstelling in Zutphen


Galerie iZArte nooi u graag uit na die tentoonstelling Expressions without Borders - NL. Die opening is op Sondag 29 April 2012 om 14 uur.

Irma Joubert in het Zuid-Afrikahuis

 

Op dinsdagaand 15 Mei 2012 praat Irma Joubert in die Suid-Afrikahuis oor haar boek Kind van de rivier (Persomi in Afrikaans). Vertaalster Dorienke de Vries sal ook teenwoordig wees.

Internasionale Seminaar oor Afrikaans - Universiteit Gent

Na die suksesvolle seminaar van 2011, organiseer die Universiteit Gent ook hierdie jaar 'n week oor Afrikaanse taalkunde, letterkunde en kultuurgeskiedenis.

Sindikeer inhoud
Suid-Afrika Huis     Keizersgracht 141     1015 CK Amsterdam Nederland     tel: +31-20-6249318 fax: +31-20-6382596