Is jy 'n Nederlandse of Vlaamse student? Gaan dan hierdie somer saam op ’n studiereis na Suid-Afrika en Namibië. Kyk op www.studiereis-za.nl vir meer inligting.
Kom en geniet die uitstalling !Xaus in Galerie iZArte, in samewerking met die Kalahari Support Group. Die opening is op Sondag 19 Februarie om 14.00 uur. Die uitstalling duur tot en met 25 Maart 2012.
In Ongenade gaan op 4 Desember 2011 in première onder regie van die Vlaamse bobaas-regisseur Luk Perceval. Met In Ongenade (Disgrace) voeg Nobelpryswenner JM Coetzee in 1999 die soveelste magistrale roman aan sy oeuvre toe.