Afrikaans Course for Dutch speakers
Gedurende die voorjaar en die najaar word 'n Afrikaanse taalkursus aangebied in die Suid-Afrika Huis. Die kursus is beskikbaar aan beginners en gevorderdes.
Aantal lesse: 8
Tyde: Donderdag: 19:30 tot 21:30
Plek: Suid-Afrika Huis, Keizersgracht 141, Amsterdam
Koste: € 120,00 (studente € 100,00)
Neem asb. kontak op met Corine de Maijer by tel. Nr 020-6249318 of email bibliotheek [at] zuidafrikahuis [dot] nl.

