Gastehuise

Met die NZAV se oogmerk om Nederlanders met inheemse Suid-Afrikaanse kultuur kennis te laat maak, is onder andere op die gedagte gekom om samewerking te verkry van gastehuise in Suid-Afrika.

Gastehuise in Suid-Afrika bied algemene dienste aan reisigers, en is 'n gewilde tipe van huisvestiging, wat as alternatief vir hotelverblyf aanbeveel word. Gastehuise bied oor die algemeen 'n huislike en intieme atmosfeer aan gaste.

Afgesien van die moontlikheid om as reisiger op 'n stylvolle wyse in 'n privaat woning te woon, kan direkte kennismaking met Suid-Afrikaners, hul taal en hul leefwyse plaasvind en vriendskappe gesmee word deur gebruik te maak van gastehuise. 'n Besoek aan 'n gastehuis op 'n Karoo-plaas sou 'n onvergeetlike ervaring besorg, om maar een voorbeeld te noem.

Gastehuise onder die vaandel van die NZAV voldoen onder andere aan die volgende kriteria:
-  die gastehuis laat die besoeker kennis maak met die Afrikaanse taal en kultuur
-  die eienaars is ’n Afrikaans sprekende Suid-Afrikaners
Wanneer u in aanmerking wil kom vir vermelding op ons “gastehuis’ lys, neem u asb. kontak op met die NZAV. U sal besoek ontvang van een van ons medewerkers

Met die hulp van Johan en Ode Krige van Caledon Villa Gastehuis in Stellenbosch, is 'n lys van stylvolle gastehuise in Suid-Afrika opgestel. Hierdie Gastehuise is almal lede van die NZAV, en is voorbereid op, en ingelig oor besoekers uit Nederland.
Indien u wil gebruik maak van hierdie unieke "NZAV" Gastehuise, word u vriendelik uitgenooi om kontak op te neem met die koördinators van die netwerk, Johan en Ode Krige van Caledon Villa in Stellenbosch, www.caledonvilla.co.za.  

Alternatiewelik kan u 'n keuse maak uit die huidige lys van aanbevole Gastehuise, of inligting aanvra via Suid-Afrika Huis per nzav [at] zuidafrikahuis [dot] nl of telefonies by +31 (0) 20-6249318.

Bredasdorp

Saartjie en Niel Neethling
POTTEBERG Gasteplaas
Posbus 496
7280 BREDASDORP
Tel 028 542 1876 en Faks 028 5421 607
potteberg [at] xsinet [dot] co [dot] za

***

Buccleuch (Sandton)

African Lodge Guest House CC
Yvonne en Gerard van Schendel
14, Jane Road
2090 Buccleuch (Sandton)
Tel +27 (0) 83 3201420
Faks +27 (0) 86 5030149
info [at] africanlodge [dot] co [dot] za
www.africanlodge.co.za

***

Calitzdorp

Reenen en Briëtte Barry
WELGEVONDEN
Posbus 15
St. Helenaweg
6660 CALITZDORP
tel 044 2133 642
welgevonden [at] mweb [dot] co [dot] za

***

Centurion

Centurion Guest House
277 Van Riebeeck ave
Lyttelton
0140 Centurion
tel. +27 12 6644685
fax. +27 12 6648137
admin [at] centuriongh [dot] co [dot] za
www.centuriongh.co.za


***


Kaapstad

Theo en Hester Hofstra
Woodford House
Woodfordlaan 7
Kampsbaai 8005
Tel: +27214381072
info [at] woodfordhouse [dot] co [dot] za
www.woodfordhouse.co.za

***

Marloth Park

Marloth & Kruger Park
Vakansiehuis Mhofu
Marloth Park
Provinsie Mpumalanga
info [at] vakantiehuisbijkrugerpark [dot] nl
www.vakantiehuisbijkrugerpark.nl
Selfversorgend
Max. 6 persone vanaf 4 nagte

 

***

Melville

Jannie du Toit
DIE AGTERPLAAS B+B
Sesdelaan 66
Melville, Johannesburg
Faks : +27 866 168 456
Tel : + 27 11 726 8452
agterplaas [at] icon [dot] co [dot] za
www.agterplaas.co.za

***

Paarl

De Leeuwenhof Estate
Daan en Yvonne van Leeuwen Boomkamp
Sonstraal Road
Klein Drakenstein
Paarl 7646
Tel. +27 21 8621384
Cell.+27 8 47528120
Fax.+27 8 65050235
deleeuwenhof [at] telkomsa [dot] net
www.deleeuwenhof.co.za

***

Pretoria

Marita Kuhles
MARITA'S GUEST HOUSE
Ridgestraat 170
0002 MUCKLENEUK
tel en faks 012 341 9976
maritas [at] absamail [dot] co [dot] za

***

Stellenbosch

Johan en Ode Krige
CALEDON VILLA Guest House
Neethlingstraat 7
7600 STELLENBOSCH
Tel en faks : +27 (0)21 883 8912
info [at] caledonvilla [dot] co [dot] za
www.caledonvilla.co.za

***

Swellendam

JAN HARMSGAT (Pty) Ltd.
Camron & Willie Malherbe
Posbus 161
SWELLENDAM 6740
tel (+) 27 [0]23 616 3311
faks (+) 27 [0]23 616 3201
reservations [at] janharmsgat [dot] com href="mailto:reservations [at] janharmsgat [dot] com">reservations [at] janharmsgat [dot] com   
www.janharmsgat.com


***

Wildernis

Serendipity Guest House
Elsabe & Phillip Kuypers
PO Box 591
WILDERNESS 6560
Tel: +27 (0)44 877 0433
Faks: +27(0)866 717992
guesthouse [at] serendipitywilderness [dot] com
www.serendipitywilderness.com  

Suid-Afrika Huis     Keizersgracht 141     1015 CK Amsterdam Nederland     tel: +31-20-6249318 fax: +31-20-6382596