Oor ons
Nederland en Suid-Afrika het baie om mekaar te bied! Dit is die mening van die Suid-Afrika Huis. In die Suid-Afrika Huis is vier instellings gehuisves wat daarna streef om die Nederlandse belangstelling in Suid-Afrika lewend te hou en te stimuleer. Hierdie instellings is: die Nederlands Zuidafrikaanse Vereniging, die Suid-Afrikaanse Instituut, die Stichting Studiefonds en die Maandblad Zuid-Afrika.
Keizersgracht 141
1015 CK Amsterdam
Telefoon: 020-6249318
Telefaks: 020-6382596
E-Pos: info [at] zuidafrikahuis [dot] nl
Die instellings se kantoor is oop van Dinsdag tot en met Vrydag van 10.00 uur tot 16.00 uur.
Die kantoor en biblioteek is maklik bereikbaar met sowel eie as openbare vervoer.
Neem tramlyn 13 of 17 vanaf Sentraal Stasie en klim af by die halte Westermarkt.

