Studie in Nederland vir Suid-Afrikaanse Studente
Die Nederlandse universiteite verwelkom buitelandse studente in hul kursusprogramme. Om dit vir studente van Suid-Afrika moontlik te maak om van hierdie geleentheid gebruik te maak, is daar ’n spesifieke fonds wat finansiële steun bied: die Stigting Studiefonds vir Suid-Afrikaanse Studente (SSF). Sien: www.studiefonds-za-studenten.nl

