Webwinkel

Die vraag na boeke uit Suid-Afrika het die laaste jare aansienlik toegeneem. Dikwels blyk egter dat Suid-Afrikaanse publikasies òf glad nie òf slegs sporadies in Nederland beskikbaar is.  Deur sy boekediens Egoli wil die NZAV hierin verandering bring deur 'n keur van titels onder die aandag te bring. Dit gaan om Afrikaans- en Engelstalige boeke, sowel fiksie as non-fiksie. Die doel van Egoli is om die verspreiding van Suid-Afrikaanse literatuur in Nederland te bevorder.
In hierdie webwinkel vind u ook die eie publikasies van die Suid-Afrika Huis.
Vir publikasies uit Suid-Afrika wat u nie hier kan vind nie en tog wil bestel, kan u kontak opneem met egoli [at] zuidafrikahuis [dot] nl
 
Die publikasies is verdeel in 8 kategorieë:

Suid-Afrika Huis     Keizersgracht 141     1015 CK Amsterdam Nederland     tel: +31-20-6249318 fax: +31-20-6382596