Cultuur Toerisme Specials

Sedert 2001 publiseer die Maandblad Zuid-Afrika jaarliks 'n spesiale uitgawe oor Kultuurtoerisme. Die een jaar word op 'n bepaalde gebied of tema gefokus, terwyl dit die volgende jaar meer algemeen is. Die spesiale uitgawes kan bestel word deur 'n e-pos te stuur na: nzav [at] zuidafrikahuis [dot] nl. Moenie vergeet om die jaar te vermeld nie en om die adres te noem waarheen die blad gestuur kan word nie.

'n Oorsig van die uitgawes wat tot dusver verskyn het vind u hier:

  • 2001: Cultuur Toerisme, € 1,00
  • 2002: Cultuur Toerisme, Nederlandse sporen in Zuid-Afrika, € 1,00
  • 2003: Cultuur Toerisme, € 1,00
  • 2005: Cultuur Toerisme, € 1,00
  • 2006: Cultuur Toerisme, € 1,00
  • 2007: Cultuur Toerisme, Noordwest Provincie, € 1,00
  • 2008: Cultuur Toerisme, Noordkaap, € 1,00
  • 2009: Cultuur Toerisme, € 3,75
Suid-Afrika Huis     Keizersgracht 141     1015 CK Amsterdam Nederland     tel: +31-20-6249318 fax: +31-20-6382596