Beeldbank

Die Suid-Afrikahuis huisves 'n ryk biblioteek-, argief-, en prentversamelings; 'n kulturele erfenis oor die verhouding tussen Nederland en Suid-Afrika vanaf 1880. 

Die beeldversameling is toeganklik en deursoekbaar via collecties.zuidafrikahuis.nl

 


Hier volg die instruksies om foto’s te bestel:  

Foto's wat gebruik word vir kommersiële doeleindes: € 25,00 per stuk
Foto's wat gebruik word vir nie-kommersiële doeleindes: € 5,00 per stuk
In albei gevalle moet die Zuid-Afrikahuis 'n voorbeeld-eksemplaar ontvang
Vermeld altyd as bron: Fotoarchief Zuid-Afrikahuis Nederland

Suid-Afrika Huis     Keizersgracht 141-C     1015 CK Amsterdam Nederland     tel: +31-20-6249318 fax: +31-20-6382596