Afrikos - High Tea kookwerkswinkel - 10 September 2017

Kom maak self die heerlikste eetgoed vir 'n gesellige Suid-Afrikaanse High Tea en kom geniet dit – met ‘n koppie tee of ‘n glas wyn - in die pragtige stylkamer van die Suid-Afrikahuis!

Leoné de Beer van Afrikos vertel meer oor klein soet Suid-Afrikaanse eetgoedjies nie mag ontbreek by 'n High Tea nie en hoe om dit self te maak.

Herzoggies, Biltongmuffins, Melktert, koeksisters en Lemon Meringue kolwyntjies staan op die spyskaart!

Yesterday - Rolprent in die Zuid-Afrikahuis op 28 September

Yesterday
(Suid-Afrika, 2004, 96 min, Zoeloe gesproke, met Engelse ondertitels)
Regie: Darrell Roodt
Met: Leleti Khumalo, Lihle Myelase, Kenneth Khambula e.a.

Week van de Afrikaanse roman 2017

Die Week van de Afrikaanse roman vind van Vrydag 29 September t/m Sondag 8 Oktober 2017 vir die derde keer plaas.

Netwerk24-joernaliste in Amsterdam

Kyk hier na 'n paar indrukke van die Netwerk24-joernaliste wat sedert Februarie 2016 elk twee maande in die Suid-Afrikahuis in Amsterdam deurgebring het. Wat dink hulle van Nederland en van die Nederlanders? En watter betekenis het hierdie buitelandse ervaring vir hul werk en loopbaan, noudat hulle "terug by die huis" is?

Sindikeer inhoud
Suid-Afrika Huis     Keizersgracht 141-C     1015 CK Amsterdam Nederland     tel: +31-20-6249318 fax: +31-20-6382596