Leeskring | Dans makaber van Anna Louize Heiberg

Marijke Mooijaard bespreekt Dans makaber van Anna Louize Heiberg, een intrigerende korte roman uit 1966. Er staat een exemplaar in de bibliotheek. Er zijn kopieën te koop à 6,50 plus verzendkosten. 

 

Die eerste deel van die verhaal beeld uit hoe ’n man ’n toevallige ryloper, ’n soort Jan Alleman, na sy plaashuis nooi en hom sy vrou se graf wys en praat oor hulle verhouding, haar dood en die manuskrip. Hy gee die ryloper die manuskrip om te lees, wat dan die tweede deel van die verhaal vorm. In die derde deel probeer die man die ryloper van sy siening te oortuig deur die manuskrip uit te lê en sy lewensverhaal te vertel aan die hand van die manuskrip.

 

 

30 juni 2020
19:30
Toegang: € 2.50
Locatie: Studiezaal
Zaal open: 19:00