Leeskring: Die skaalmodel

Marijke Mooijaart bespreekt Die skaalmodel (2016) van Anneli Groenewald.

Juffrou Berdina Visagie, argivaris van die Bredasdorp Skeepswrakmuseum, staan aangekla. Pligsversuim, wanbesteding, allerlei. Maar sy is ’n deeglike amptenaar, en sy het haar verdediging gereed: Skipskop is belangrik, Meneer die Voorsitter, en sy wat Juffrou Visagie is, gaan dit laat onthou. Sy en haar noukeurige skaalmodel van Skipskop wat die Overberg so in rep en roer het.

30 januari 2018
19:30
Toegang: € 2.50
Locatie: Zuid-Afrikahuis, Keizersgracht 141-c, Amsterdam
Zaal open: 19:00