Leeskring As in die mond

Rob van der Veer bespreekt As in die mond van Nicole Jaekel Strauss.As in die mond

’n Kinderlose ma op ’n Griekse eiland, die helder kleure vir háár oë grys. ’n Tuisnywerheid-bakker trek sy mansklere uit, word Aisha en skik sy kopdoek voor sy aflewerings; by die tuisnywerheid beloer twee seuns mekaar oor die lemon meringues. Op ’n brandstapel sterf ’n jong heilige. Die deurlopende draad: Wat het gebeur op die vlammenag?
Verwikkelde verhale vorm ’n onthutsende eenheid in Nicole Jaekel Strauss se tweede bundel.

26 maart 2019
19.30
Toegang: € 2.50
Locatie: Studiezaal
Zaal open: 19.00