Buhr van die Bokveld

Johann Buhr,. saam. en ingelei deur Hermann Giliomee

Afrikaans

Africana Uitgewers

2015

Prijs: € 10,00

Mooi tweedehands exemplaar.

Hierdie keur is ‘n huldiging van Johann Jacob Buhr se werk 75 jaar na sy dood op 20 November 1940. Hy was ‘n verrysende ster in die tyd toe die Afrikaanse joernalistiek volwassenheid begin bereik het, ná die taal se verowering van amptelike status in 1925. Die digter I.D. Du Plessis, sy kollega, noem hom iemand ‘geseën met ‘n sprankelende intelligensie, fyn humorsin, en kwik-silwer-talent.’ Hy ontwikkel tot briljante skrywer van sketse waarby hy toenemend begin speel met styl. Kennelik het hy kers opgesteek by Langenhoven en Leipoldt terwyl hy self ook erkenning gee aan die Boesmanslandse pionierskrywer Emanuel de Roubaix.

Graag bestel ik deze titel
Buhr