Die taal van been

Heilna du Plooy

Afrikaans

Litera

2016

Prijs: € 22,50

‘n Debuutroman deur Heilna du Plooy, bekende digter, literator en skilder oor onthutsende dinge wat onder die oppervlakte van ‘n gewone lewe sluimer. Dis meer as die storie van ‘n kunsdosent wat haar werk weens regstelaksie verloor. Dis meer ‘n speurverhaal met ‘n politieke onderbou, en meer as ‘n heel eiesoortige liefdesverhaal. ‘n Roman wat bly spook, omdat dit soveel groter is as wat die teks verwoord.

Graag bestel ik deze titel
Plooy