Dromers

Irize Loots

Afrikaans

Naledi

2019

Toe ek eers die roman begin lees het, kon ek nie ophou nie. Die hoogtepunte is die drome waarin afgestorwes aan Marleen verskyn en haar hulp vra om verder in die ander dimensie te gaan. Die onvergeetlikste deel van die hierdie spannende, eties hoogstaande verhaal is Marleen se weke in die hospitaal – ’n tyd waarin sy daarin slaag om vanuit ’n afstand ten opsigte van die lewe terug te keer na haar aardse bestaan, na die liefde, na haar simpatieke hond … en die toekoms. Juis dié siekteproses maak die roman uniek binne die Afrikaanse letterkunde, met die tema van vergifnis wat oortuigend behandel word. – Hans Ester

Dromers