Een nag en 'n bietjie

Hester Kruger

Afrikaans

Human & Rousseau

2016

Prijs: € 22,00

Daar was die dag voor die gebeure, en die dag daarna. En dan was daar die nag  tydens. Nooit weer sal Margaretha se lewe dieselfde wees nie. Een gewone weeksaand is sy en haar man in hul plaaswoning tussen Middelburg en Groblersdal beroof en ontvoer. Wonder bo wonder het hulle albei die nag oorleef.

Graag bestel ik deze titel
Een nag