M.E.R. My beskeie deel. 'n outobiografiese vertelling

M.E. Rothmann

Afrikaans

Tafelberg

1972

Mooi tweedehands exemplaar.
 

Outobiografie van mev. M.E. Rothman oftewel MER. Sy het in die twintigerjare begin publiseer. Onder haar eerste publikasies was daar veral boeke vir die kind – Die kammalandersHansie en die bessiekindersDie sondagskind en Kinders van die voortrek. Sy het vir die Afrikaanse kind begin skryf op ‘n tydstip toe hy eintlik nog bitter min in sy eie taal had, maar bowenal was sy een van die eerste Afrikaanse skrywers wat met ‘n ware begrip vir die kinderwêreld kon skryf. Toe haar Kinders van die voortrek dan ook in 1965 heruitgee is onder die titel Die tweeling trek saam, is dit met die Scheepersprys bekroon – die hoogste erkenning vir jeuglektuur in Afrikaans.

Graag bestel ik deze titel
MER