Ons eie Kleuterbybel

Juliana Nothnagel Johann Strauss

Afrikaans

Lux Verbi

2015

Prijs: € 10,00

Mooi tweedehands exemplaar.

Ons eie Kleuterbybel is ’n pragtige bundel verhale vir kleuters, ouers en oumas en oupas. Dit is kleurvol en vrolik geïllustreer deur bekende en bekroonde kunstenaar,Johann Strauss, wat met sy unieke, dog deernisvolle illustrasies, die stories aanvul en ophelder. Hierdie Kleuterbybel is 'n onontbeerlike toevoeging tot jou kind se geloofsvorming.

Graag bestel ik deze titel
Kleuterbybel