Vroue van die Bybel ... praat met ons vandag

Esté Geldenhuys

Afrikaans

Lux Verbi

2016

Prijs: € 4,98

Mooi tweedehands exemplaar.

Este Geldenhuys is ’n bekende in Christelike mediakringe. Sy was vir 24 jaar uitsaaier op Radio Kansel en het ook verskeie tydsgleuwe op Kruiskyk. Sy lei gereeld toere na Israel. Sy bly in La Montagna, Pretoria.

Graag bestel ik deze titel
Geldenhuys