Augustus 2026
Bericht uit het huis
door Susan Coetzee-Van Rooy
Directeur

Aan sy gaste word ‘n huis geken

Aan sy gaste word ń huis geken. Het Zuid-Afrikahuis was in Julie 2026 bevoorreg om die volgende mense as gaste in die huis te ontvang: Wisaal Abrahams (van die ManVrou Collective, Kaapstad), Lauren Disappa (bekende Suid-Afrikaanse sopraan van Stellenbosch Universiteit), en die talentvolle musikante van die Kaapse Klops Karnival Association (KKKA) en die Cape Malay Choir Board (CMCB): Rafeeq Domingo, Wazier Salie, Ameen ‘Bruno’ Hernandez, Abdu-Daiyaan Floris, Taurik “Tolla” Blignaut en Faldie Trout (President van die CMCB). Die dokumentêre filmmaker AK het die optredes van die groep gedokumenteer en sy werk saam Wisaal as eindredakteur sal ook in die argiewe van Het Zuid-Afrikahuis gebêre word.

Lees verder.

Welcome to our first “Special Edition”
Lees artikel
Meghan Rider
Freedom as a Rate of Vibration 
Lees artikel
Wisaal Abrahams
Israël past niet meer bij Het Eurovisiesongfestival, Zuid-Afrika juist wel
Lees artikel
Joost Vormeer
Proteskuns ook vandag ‘donners’ belangrik 
Lees artikel
Vicus Burger
The empty pavilion: what Goliath v McKenzie tells us about South Africa’s neglected constitutional stage 
Lees artikel
Francois Lion-Cachet
Applause Is Not Cultural Policy 
Lees artikel
Marcus Desando
Bekijk vorige editie