Maandblad
Maandblad Zuid-Afrika is ‘n uitgawe van die Nederlands Suid-Afrikaanse Vereniging te Amsterdam. Lede ontvang tien keer per jaar die Maandblad Zuid-Afrika. Hierin word aktuele politieke, ekonomiese en kulturele ontwikkelinge in Suid-Afrika bespreek. Die blad bied verder ook boekbesprekings, ’n aktiwiteitskalender, ’n letterkunde rubriek en ’n oorsig van wat hom op die gebied van onderlinge betrekkinge tussen Nederland en Suid-Afrika afspeel. Ook die nuutste aanwinste van die biblioteek van die Suid-Afrikaanse Instituut word hierin gepubliseer. Aangesien Maandblad Zuid-Afrika al sedert 1924 verskyn, het die blad oor die jare waardevolle materiaal vir navorsers met belang in die Suid-Afrikaanse geskiedenis, politiek en kultuur. Maandblad Zuid-Afrika het ’n onafhanklike redaksie.
’n Artikel uit die laaste uitgawe
Die Mei-uitgawe van die Maandblad Zuid-Afrika verskyn binnekort.

In hierdie nommer is 'n artikel oor Frans Engering se lesing by die jaarvergadering van die NZAV op 21 April 2012.
Dié maand aandag vir onder andere:
- Een buffel van 2 miljoen Euro!
- Wijze woorden van Rob de Vos
- Olifanten in de branding
Niks uit hierdie uitgawe mag oorgeneem word sonder voorafgaande skriftelike toestemming van die redaksie nie.
As u wil reageer, stuur asb. ’n epos aan nzav [at] zuidafrikahuis [dot] nl
Inskryf?
Wil u inskryf? Kliek hier. Lidmaatskap bedra € 35,00 per jaar (studente € 25,00).
'n Proefeksemplaar van die Maandblad Zuid-Afrika is op aanvraag verkrygbaar. Kliek hier,
of bel 020-6249318 (in Holland).
Adverteer
Die Maandblad Zuid-Afrika het 'n oplaag van 1400 eksemplare. Sou u belang stel om in die blad te adverteer, stuur dan 'n boodskap aan die redaksiesekretariaat nzav [at] zuidafrikahuisn [dot] nl of bel: 020-6249318 (in Holland). Kliek hier vir die advertensietariewe 2011 . Ook bied ons die moontlikheid aan om teen baie gunstige tariewe op ons webwerf te adverteer. Hierdie webwerf word gemiddeld 2300 keer per maand besoek. Tariewe ook op aanvraag beskikbaar by die sekretariaat, nzav [at] zuidafrikahuis [dot] nl, of bel: 020-6249318 (in Holland).
Tema-Nommers
Elke jaar gee die Maandblad Zuid-Afrika een (of meer) tema-nommer(s) uit.
- 2000: Tweede Nederlands-Zuid-Afrikaans Historisch Congres (24 pagina's), Euro 2,26
- 2001: Cultuur Toerisme (32 pagina's), Euro 3,40
- 2002: 400 jaar VOC, 350 jaar Kaapstad (20 pagina's), Euro 2,50
- 2002: Cultuur Toerisme (20 pagina's), Euro 2,50
- 2003: Boekenweeekthema en Zuid-Afrika, Euro 2,50
- 2003: Special Leerstoel UvA, Euro 2,50
- 2003: Cultuur Toerisme (20 pagina's), Euro 2,50
- 2004: Letterkunde-special: Tien jaar democratie en letterkunde, Euro 2,50
- 2005: NZAV-symposium over Tien jaar democratie in Zuid-Afrika, Euro 2,50
- 2005: Cultuur Toerisme (20 pagina's), Euro 3,50
- 2006: Cultuur Toerisme (20 pagina's), Euro 3,50
- 2007: SAVUSA-special: academische samenwerking NL - ZA, Euro 3,50
- 2007: Cultuur Toerisme (24 pagina's), Euro 3,50
- 2008: Letterkunde (bibliotheken) (24 pagina's), Euro 3,50
- 2008: SAVUSA-special: academische samenwerking NL - ZA (20 pagina's), Euro 3,50
- 2008: Cultuur Toerisme (24 pagina's), Euro 3,50
- 2009: ZASM honderd jaar betrokkenheid, Euro 3,75
- 2009: SAVUSA-special: duurzame academische samenwerking, Euro 3,75
- 2009: Cultuur Toerisme (24 pag.), € 3,75
- 2010: Cultuur Toerisme (24 pag.), € 3,75
- 2011: Letterkunde (28 pag.), € 3,75
- 2011: Cultuur Toerisme (20 pag.), € 3,75
Pryse is per stuk en eksklusief sendkoste.
Bestellings kan u stuur aan nzav [at] zuidafrikahuis [dot] nl.
Ontvang u die Maandblad Zuid-Afrika?
Indien nodig, wil u asb. u nuwe adresgegewens aan ons laat weet? Bel 020-6249318 of epos nzav [at] zuidafrikahuis [dot] nl. Onthou asb. om ook u lidmaatskapnommer en/of u oude adres te verstrek.
Indeks op die Maandblad Zuid-Afrika
Wil u graag ‘n indeks van afgelope jare ontvang? Stuur 'n epos na nzav [at] zuidafrikahuis [dot] nl en vermeld die jaar wat u soek. ’n Digitale of 'n gedrukte weergawe is beskikbaar. Vermeld asb u posadres indien u die gedrukte weergawe verkies.
Argiewe
Ander artikels wat hier gelees kan word:
Hier vind u 'n artikel oor die behoud van die Huis uit die Junie-nommer van die Maandblad Zuid-Afrika.
In die temanommer Letterkunde (Mei 2011) staan bygaande artikel 'honderdmaal gemakkelyker dan Hollandsch?' van Ena Jansen en Bart de Graaff oor die ontwikkeling van Afrikaans.
Hier vind u ook die bydrae van Gerrit Brand uit die September-nommer, u kan sy goed ook lees op sy website.
Hier vind u ’n uitgebreide weergawe van die onderhoud met Amanda Strydom wat in die Nov./Des. nommer verskyn.
Hier vind u die artikel Die Ghoema Roete - 'n Persoonlike reis van Ann Heyns uit die temanommer oor Kultuurtoerisme van die Maandblad Zuid-Afrika.
Artikels
