Bibliotheek

Nieuwe aanwinsten in de bibliotheek

29 april 2021
Auteur: Team Zuid-Afrikahuis
Foto:

Delen:

Veronika besluit om te sterf, door Paulo Coelho, Protea Boekhuis, 2020

Catalogus

Veronika het alles wat sy kan begeer – sy is jonk en mooi, met oorgenoeg aantreklike kêrels, ’n vaste werk, ’n liefdevolle familie. Nogtans is Veronika ongelukkig, en een winteroggend besluit sy om ’n oordosis slaappille te drink, maar word dan ’n ruk later in die plaaslike hospitaal wakker. Daar vind sy uit dat hoewel sy lewe, haar hart onherstelbaar beskadig is en dat sy slegs ’n paar dae oor het om te lewe … Die verhaal volg haar deur hierdie intense tyd terwyl sy al haar idees oor die lewe begin bevraagteken. Sy besef spoedig dat elke sekonde van ons bestaan ’n keuse tussen lewe en dood is. Dis ’n roerende en besielende lied aan die lewe, wat ons daaraan herinner dat elke oomblik in ons lewe spesiaal en kosbaar is.

Als E-book o.a. verkrijgbaar bij Protea Boekhuis

Stopping the spies : Constructing and resisting the surveillance state in South Africa, by Jane Duncan, Wits University Press, 2018

Catalogus

In 2013, former National Security Agency (NSA) contractor Edward Snowden leaked secret documents revealing that state agencies like the NSA had spied on the communications of millions of innocent citizens. International outrage resulted, but the Snowden documents revealed only the tip of the surveillance iceberg. Apart from insisting on their rights to tap into communications, more and more states are placing citizens under surveillance, tracking their movements and transactions with public and private institutions. The state is becoming like a one-way mirror where it can see more of what its citizens do and say, while citizens see less and less of what the state does, owing to high levels of secrecy around surveillance. Jane Duncan assesses the relevance of Snowden’s revelations for South Africa. In doing so she questions the extent to which South Africa is becoming a surveillance society governed by a surveillance state. Is surveillance used for the democratic purpose of making people safer, or is it being used for the repressive purpose of social control, especially of those considered to be politically threatening to ruling interests? What kind of collective is needed to ensure that unaccountable surveillance does not take place? What works and what does not work as organised responses? These questions and more are examined in this penetrating analysis of South African and global democracy. Stopping the Spies is aimed at South African citizens, academics as well for general readers who care about our democracy and the direction it is taking.

Things left unsaid, by Rosabelle Boswell, Langaa RPCIG, 2020

Catalogus

In South Africa issues of identity remain a pressing concern and preoccupation. For some, the experience of feeling that one does not belong in South Africa, especially among Africans and African descendants, appears to be intensifying. In this first collection of poems, Rosabelle Boswell speaks of the many places in which ordinary Africans born outside of South Africa try to achieve belonging. They do so in the family context, the backyard, language, the meeting, familiar landscapes and dreams. The poems also foreground the tumult of emotions that rise from the experience of exclusion and the results of pressure when one must conform. There is panic and dislocation, desperation, fear and sense of marginality when one’s work and achievements are reduced to whether one is born in South Africa or not. According to the poet, in such a context, one can only achieve true freedom from the tyranny of belonging by psychologically walking away from the expectations of those in power and putting oneself in a ‘clearing’ where flexibility, openness and newness reside. The forest of expectations remains, but we can achieve temporary respite from it by walking away now and again. The collection spans two years of writing identity in a different form, poetry.

Die verdriet van Belgie, door Hugo Claus, vertaald door Daniel Hugo, Protea Boekhuis, 2020

Catalogus

Die verdriet van België omvat die tydperk 1939–1947: vrede, oorlog, vrede. Louis Seynaeve is elf jaar oud en ’n leerling aan ’n Katolieke kosskool waar die nonne sy lewe regeer. Verwarring, hunkering en bedrog vorm sy jeugjare in die skoot van ’n kleurryke en verbysterende familie. Die Vlaamse lewenswyse in hierdie historiese krisisperiode van oorlog, kollaborasie en oorlewing word deur Hugo Claus in ’n stroom van groteske en ontroerende verhale opgeroep. Dit is ’n komplekse en meesleurende roman. Daniel Hugo se vertaling gee die Afrikaanse leser toegang tot Claus se belangrikste boek en een van die hoogtepunte van die twintigste-eeuse Nederlandstalige letterkunde.

Als E-book o.a. verkrijgbaar bij Protea Boekhuis

Waar rats die ribbok gaan : Briewe van Elsabe Steenberg, saamgestel deur Sarel Venter, Graffity Books & Stationery, 2018

Catalogus

Elsabe Steenberg was die suster van André P. Brink en self ‘n gewilde en bekroonde Afrikaanse skrywer, veral bekend vir haar kinder- en jeugliteratuur. Sy het egter
ook, onder andere, kortverhale en dramas geskryf. Sy is met veelvuldige sklerose gediagnoseer, maar het ten spyte daarvan aangehou skryf.
Sy sou hierdie jaar haar 80ste verjaarsdag gevier het. Hierdie is ‘n herdenkingsbundel.

Vir die uitsonderlike wyse waarop sy kinder- en jeugliteratuur in Suid-Afrika bevorder kry sy verskeie spesiale toekennings:
Die Potchefstroomse Stadsraad vereer haar in 1990 met ‘n Gratia-toekenning,
Die Potchefstroomse Universiteit vir CHO gee in 1993 ‘n erkentlikheid-oorkonde aan haar
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vereer haar met ‘n besondere erepenning in 1993.

Hierdie is ‘n versameling briewe wat Elsabe geskryf het aan Elizabeth Venter, die samesteller se vrou. Dit vertel die verhaal van die Steenberg-gesin oor meer as 30 jaar,
Elsabe se skryfwerk, haar werk as dosent in Potchefstroom- en haar uitmergelende siekte.

Die gevierde en bekroonde skryfster is in 1996 aan veelvuldige sklerose oorlede. Haar laaste brief aan Elizabeth is ‘n maand vroeër geskryf.

Ironies of Solidarity, Erik Bähre, Bloomsbury Publishing Plc, 2020

Catalogus

Insurance and Financialization of Kinship in South Africa.

Ironies of Solidarity is an ethnographic study of how financial products and services affect inequalities and conflicts in South Africa.

Set in one of the world’s most unequal and violent places, this ethnographic study reveals how insurance companies discovered a vast market of predominantly poor African clients. After apartheid ended in 1994, South Africa became a ‘testing ground’ for new insurance products, new marketing techniques and pioneering administrative models with a potentially global market.

Drawing on Rorty’s notion of irony for understanding how the contradictions inherent to solidarity affect inequality and conflict as well as drawing on a vast array of case studies, Ironies of Solidarity examines how both Africans enjoy the freedoms that they have gained in financial terms and how the onset of democracy effected the risks faced in everyday life. Bähre examines the ways in which policies are sold and claims are handled, offering a detailed analysis of South Africa’s insurance sector.

About Erik Bähre

Erik Bähre is Associate Professor at the Institute of Cultural Anthropology and Development Sociology at Leiden University. He is the Principal Investigator of the ERC Consolidator Project Moralising Misfortune: A Comparative Anthropology of Commercial Insurance and author of Money and Violence: Financial Self-Help Groups in a South African Township.

Film van de maand:

Ellen : Die storie van Ellen Pakkies, geregiseerd door Daryne Joshua, scenario door Amy Jephta, met Jill Levenberg, Jarrid Geduld, Clint Brink, Elton Landrew, Ilse Klink, Amrain Essop, Filmfinity, 2018

Catalogus

Ellen : Die storie van Ellen Pakkies, geregiseerd door Daryne Joshua, scenario door Amy Jephta, met Jill Levenberg, Jarrid Geduld, Clint Brink, Elton Landrew, Ilse Klink, Amrain Essop, Filmfinity, 2018

Ellen, wat gebaseer is op ’n ware verhaal, vertel die storie van ’n stormagtige verhouding tussen ’n ma en haar dwelmverslaafde seun – ’n verhouding wat vir haar uiteindelik te veel word en tot sy moord lei.

In 2007, het die dood van die twintigjarige Abie Pakkies opslae gemaak in Suid-Afrika en regoor die wêreld. Die mees ontstellende aspek van die moordsaak was dat sy ma, Ellen, die moordenaar is. Toe advokaat Adrian Samuels die saak inneem, was hy vasbeslote om te bewys dat Ellen Pakkies nie ’n ander keuse gehad het nie. Maar wat het veroorsaak dat sy ophou hulp soek het? Hoe word ’n ma desperaat genoeg om haar eie seun se lewe te neem?

Ellen, wat oor twee tydlyne afspeel, is die ontstellende vertelling van ’n vrou wat deur die strafproses geplaas word, teregstaan op ’n moordaanklag en gedryf is deur ’n onwrikbare liefde vir haar seun. Dit delf in die innerlike psige van ’n familie wat deur dwelms vernietig word, in een van die gevaarlikste gemeenskappe in Suid-Afrika. ’n Plaag, met gevolge wat verder strek as die Kaapse Vlaktes en wat die staat se onvermoë, om die armstes van die armes te beskerm, beklemtoon.

Ellen ,Die Storie Van Ellen Pakkies Official Trailer from schalk-willem on Vimeo.

Jeugdboek van de maand:

Melkweg, door Bart Moeyaert, vertaald door Zandra Bezuidenhout, Protea Boekhuis, 2020

Catalogus

Op een van die laaste somerdae sit drie kinders in hul klubhuis op die muur rondom Ou Yster CV: Oskar, sy ouer broer Bossie en hul vriendin Gesie. Die klubhuis het nie ’n dak of mure nie, en ook niks anders wat by ’n klub pas nie. As hulle afkyk, is daar geen teken van die avonture wat op hulle wag nie.

Al wat hulle sien, is Melkweg, ’n rustige straat waar ’n bejaarde vrou haar stokou worshond uitlaat. Dis asof die tyd stilstaan en dit altyd somer sal bly.

Dan stel Bossie voor dat hulle ’n weddenskap hou, en skielik is alles in rep en roer.

“Almal moet Melkweg lees. Pa’s, Ma’s en hul kinders. En verkieslik saam. Hulle moet hul arms om mekaar se skouers sit en dit geniet – hierdie pragtige, intieme verhaal oor ’n doodgewone gesin wat mekaar net nie kan verstaan nie.” – De Morgen

Als E-book o.a. verkrijgbaar bij Protea Boekhuis

Meer nieuws

9 april 2024, Actueel
In Memoriam Bart de Graaff
Onverwacht is in Pretoria de historicus dr. B.J.H. (Bart) de Graaff (64) overleden. Prof. dr. G.J. Schutte schreef een In Memoriam, ter nagedachtenis.
4 april 2024, Actueel
Augure, het speelfilmdebuut van Baloji
Imagine Filmdistributie brengt Augure (Omen) op 18 april uit in de bioscopen. Het speelfilmdebuut van de Belgisch-Congolese filmmaker, muzikant en kunstenaar Baloji werd in Cannes bekroond met de New Voice Prize. In een magisch-realistisch Congo kruisen de paden van vier personages, die door hun familie en gemeenschap als heksen of tovenaars worden beschouwd. Alleen door wederzijdse hulp […]
2 april 2024, Actueel, Persbericht
Absent Presences
On 2 April 2024, the third volume of the Zuid-Afrikahuis (SZAHN) series was launched under the title Absent Presences: Decolonizing our Views of the Zuid-Afrikahuis and its Collections. The project was part of the events that commemorated the centenary residence of the Zuid-Afrikahuis (South Africa House, ZAH) in the canal house on the Keizersgracht 141, in […]

Bezoekadres

Keizersgracht 141-C
1015 CK Amsterdam
+31(0)20-6249318

Openingstijden

Vragen en afspraken

Neem contact op

Volg ons