Voor het eerst in bijna drie jaar mogen we weer een journalist van het Zuid-Afrikaanse Media24 ontvangen op de Keizersgracht. De journalisten doen tijdens hun verblijf van twee maanden buitenland-ervaring op en schrijven over Nederland en Europa voor hun eigen media in Zuid-Afrika.
Over Hanlie Stadler
Hanlie is ’n sakejoernalis, maar het in haar loopbaan van nagenoeg 25 jaar breë joernalistieke ervaring opgedoen, onder meer as taalversorger in die dagblad Beeld se nagkantoor, as leefstylverslaggewer, ook by Beeld, en as inhoudsredakteur van ’n weeklikse Kaapse nuusbylae van die Sondagkoerant Rapport. Sy het grade in tale, joernalistiek en politieke ekonomie aan die Universiteit van Stellenbosch en die Universiteit van die Witwatersrand verwerf. Sy stel veral in die ekonomie en verbruikerstendense belang. Stokperdjies sluit in stap in die berge en borduur en sy is ’n groot diereliefhebber, met drie honde en twee katte.