Onlangs werd Antjie Krog 70 jaar! Om dat te vieren werd Antjiegehuldigd tijdens de Tuin van Digters. Lees hier verder.
In dat kader heeft uitgeverij Lapa ook een dichtersbundel gepubliceerd dat ook te leen is in onze bibliotheek: Mixtape van die liefde. De bundel is ook k te koop als E-book bij Lapa.
Over de bundel
“Die hele spraakgemeenskap van Afrikaans is verteenwoordig in die bundel: Van ons ouer digters soos Totius, Boerneef, Eybers, Opperman, Van Wyk Louw tot opwindende nuwe stemme soos Ashwin Arendse, Bibi Slippers, Nathan Trantraal, Pieter Odendaal, Lynthia Julies en Ryan Pedro. Ronelda S. Kamfer lewer die grootste bydrae met ses gedigte. Vertalings stel lesers nie net bekend aan plaaslike talent in isiZulu-, Setswana-, Xam- en San nie, maar bied ook ‘n blik op wêreldliteratuur met gedigte van die Fransman Michel Houellebecq, die Kubaan Nicolás Guillén en Lucebert (wie se gedig in Nederlands verskyn).”