Afrikaans
50/50 het ‘n insetsel oor die braillewandelpad in die Karoo Woestyn Nasionale Botaniese Tuin uitgesaai. In die insetsel word spesifiek na Byderhand en die gebruik van die tegnologie verwys. Dit is baie interessant om te sien hoe die wandelpad en tegnologie deur besoekers gebruik word en hulle terugvoer oor die ervaring te hoor.
Die program is vir ‘n week ook op 50/50 se YouTube kanaal beskikbaar. https://youtu.be/-7DuCJzjGuw
Engels
On this episode of 50|50 we take a look at the consequences of acid water pollution from an Mpumalanga mine, we dive into the lives of some of our feathered friends, Fran-Rico is off on another adventure and there’s loads of exciting entries in Veldfokus. This program is for a week available on YouTube by the link: https://youtu.be/-7DuCJzjGuw.