Doen jou MA in Afrikaanse letterkunde in 2023 by die afdeling vir Afrikaans en Nederlands aan
die Universiteit van Kaapstad! Daar is een beurs beskikbaar van R155 000 per jaar vir twee jaar (met addisionele fondse beskikbaar vir kongresbywoning en teksredigering). Slegs voltydse studente kom in aanmerking. Die beurs sal toegeken word op grond van die volgende kriteria: akademiese verdienstelikheid, finansiële nood en gepastheid van die navorsingsonderwerp. Navrae kan gerig word aan bibi.burger@uct.ac.za.
Collecties
Activiteiten
Programma’s
Het Zuid-Afrikahuis
Klik hier meer informatie Vragen en afspraken
Neem contact op