Evenement

Die eerste Alfred Schaffer-erelesing

27 februari 2023
Auteur: Persbericht
Foto:

Delen:
Die SAVN, SASNEV, en die Taalunie nooi u hartlik uit na die eerste Alfred Schaffer-erelesing.

Die geleentheid vind plaas by SASNEV in Pinelands, Kaapstad, op Dinsdag, 7 Maart van 15:00 tot 19:00.

Van 15:00 tot 17:00 sal twee lesings deur professor Jerzy Koch en professor Orsolya Réthelyi waargeneem word, gevolg deur die erelesing deur professor Andries Visagie van 17:00 tot 18:00.

U is welkom om na afloop van die lesings by ons aan te sluit vir kaas, wyn en ander lekkernye van 18:00 tot 19:00.

> RSVP asseblief voor of op 1 Maart na eureka@sasnev.co.za.

Almal is welkom om dit by te woon.

Vir meer inligting, kontak asseblief vir Alwyn Roux by erouxap@unisa.ac.za.  

Meer nieuws

15 maart 2023, Actueel
Bronsgesig kry voete
Die gedagte dat ’n waardevolle kunswerk, ’n kunswerk wat die wêreldleier en ikoon Nelson Mandela se lewe vier, as skrootmetaal verkoop word, is amper ondenkbaar – maar nogtans ’n nare moontlikheid. Terwyl dit gons in Europese kunskringe kom die Suid-Afrikaanse kunstenaar Mohau Modisakeng nog tot verhaal nadat ’n gedeelte van ’n gedenkteken wat hy geskep het, in Amsterdam in Nederland voete gekry het.
14 maart 2023, Journalist in het Huis
Joernalis in die Huis: Hanri Wondergem
Hanri Wondergem is sinds 2020 redacteur van het dagblad Beeld en prijswinnend journalist. Haar hele carriere speelde zich af op een nieuwsbureau – eerst bij een buurtkrant, daarna bij een regionale krant en ten slotte bij een landelijke zondagskrant.
27 februari 2023, Evenement
Die eerste Alfred Schaffer-erelesing
Die SAVN, SASNEV, en die Taalunie nooi u hartlik uit na die eerste Alfred Schaffer-erelesing.

Bezoekadres

Keizersgracht 141-C
1015 CK Amsterdam
+31(0)20-6249318

Openingstijden

Vragen en afspraken

Neem contact op

Volg ons