Lezing

From the perspective of a young journalist

Datum: 19 oktober
Inloop: 16.45 uur
Tijd: 17.00 - 18.00 uur
Locatie: Keizersgracht 141-C of Youtube
Taal: Afrikaans en Engels
Opmerking: Uw aanmelding voor de zaal is inclusief consumptie

Aanmelden

Aantal

As a teenager, my life was changed when a journalist wrote a story about me and it was published in the newspaper, Die Burger. Now, I write for Die Burger and aspire to change lives. Join me as I take you through a journey of the top stories I’ve covered in my somewhat two-year journey at Netwerk24 so far, including the recent Western Cape taxi strike that brought the province to a standstill.

Over Carl Thomas

Carl Thomas is van Atlantis en is die jongste van vyf kinders – ook die enigste seun. Ek het my laerskool- en hoërskoolloopbaan by onderskeidelik Hermeslaan Primêr en Hoërskool DF Malan voltooi. Op die Universiteit Stellenbosch (US) het ek my BA in Sosiale Dinamika in 2019 voltooi met geskiedenis en politieke wetenskap as hoofvakke. Sy BAHons Joernalistiek-graad het ek ook aan die US in 2020 voltooi, waarna ek direk by Netwerk24 as intern begin het. Hy is in Mei 2021 permanent aangestel.

Sy liefde vir joernalistiek het ontketen toe Anika Marais van Die Burger in my matriekjaar ‘n artikel oor my geskryf het. Sy het toe gesien die verskil wat joernalistiek in mense se lewens kan maak. Voor die artikel het hy slegs ‘n studiebeurs gehad. Op die dag toe die artikel gepubliseer is, het iemand sy koshuis en etes betaal.

Hy is ʼn groot Harry Potter-aanhanger en kyk nog elke dag 7de Laan. Melktert is sy gunsteling kos. Dit is sy droom om eendag my eie tipe Oprah Winfrey-program te het.

 

Livestream link:

Bezoekadres

Keizersgracht 141-C
1015 CK Amsterdam
+31(0)20-6249318

Openingstijden

Vragen en afspraken

Neem contact op

Volg ons