Sinds 2016 verblijven er journalisten van het Zuid-Afrikaanse Media24 op de Keizersgracht. Tijdens hun verblijf van twee maanden doen de journalisten buitenland-ervaring op en schrijven zij over Nederland en Europa voor hun eigen media in Zuid-Afrika.
Over Jaco Grobbelaar
Jaco Grobbelaar is ’n grafiese kunstenaar van Kaapstad. Hy het sy loopbaan begin by Die Burger koerant in 2003 en is sedert 2010 deel van die ontwerpateljee Grafika24.
Grafika24 is verantwoordelik vir die ontwerp van verskillende soorte grafika soos grafieke, kaarte en advertensies vir verskeie koerante waaronder Die Burger, Beeld, Volksblad, Rapport en City Press.
Jaco doen ook grafiese en bemarkingswerk vir die Afrikaanse nuuswebwerf, Netwerk24.
Hy is gëintereseerd in statistieke en groot data en hou van die uitdaging om ingewikkelde inligting op ’n eenvoudige manier te verduidelik en te illustreer. Hy geniet dit om infografika oor sport en argitektuur te ontwerp.
Jaco het die kategorie Beste Grafiese Joernalisme ses keer gewen tussen 2012 en 2021 in Suid-Afrika se nasionale Standard Bank Sikuvile Joernalistieke Toekennings.