Persbericht

Van Ewijck Stigting Prestasieprys 2023

13 december 2022
Auteur: Persbericht
Foto:

Delen:

Die Prestasieprys van die Van Ewijck Stigting vir 2023 gaan aan dr. Hans Ester. Die prys van R75 000 word jaarliks deur hierdie Kaapse organisasie toegeken vir bydraes tot die kulturele uitwisseling tussen Suid-Afrika en Nederland.

Hans Ester, voormalige dosent aan die Radboud Universiteit van Nijmegen, het ‘n groot deel van sy lewe gewy aan lesings en navorsing oor en bekendstelling van die Afrikaanse letterkunde in Nederland. Sy artikels het in Afrikaanse en Nederlandse tydskrifte en boeke verskyn, ook in Nederlandse koerante het hy dikwels oor Afrikaans geskryf. Onder sy boeke oor Afrikaans tel  Land onder die Suidersterre. Opstellen, voordrachten, gesprek­ken en recensies over de Zuidafrikaanse letterkunde en Het helende woord. Poëzie en proza van Elisabeth Eybers. Hy was ook vir verskeie vertalings uit Afrikaans na Nederlands verantwoordelik, veral van die poësie van Breyten Breytenbach en Elisabeth Eybers. Hy was jarelank voorsitter van die Suid-Afrikaanse Instituut wat gesorg het vir navorsing, publikasies en lesings oor Suid-Afrika in Nederland. Die Universiteit van Potchefstroom (Noordwes) het ’n aantal jare gelede ’n eredoktoraat aan hom toegeken.

Meer nieuws

14 oktober 2025, Actueel
De nieuwe ‘Art of the Kalahari Kalender 2026’
Jaarlijks wordt de ‘Art of de Kalahari’ kalender uitgegeven. Dit is een kalender die gemaakt wordt door artiesten van het Kuru Art project in D’kar, Botswana. Het project geeft de mogelijkheid voor artiesten om uiting te geven aan hun cultuur en traditie. Bij de aankoop van de kalender, steunt u deze artiesten. De kalender wordt gedrukt in […]
13 oktober 2025, Actueel
Zuid-Afrikaanse Auteurs en Artiesten in Nederland
Crossing Border with J.M. Coetzee J.M. Coetzee wordt geïnterviewd door Arnon Grunberg over Van man to man en het leven en werk van Olive Schreiner. Meer dan veertig jaar, tot aan haar dood in 1920, werkte Olive Schreiner aan wat haar beste roman moest worden: Van man tot man. Eerder had ze roem vergaard als feministische, anti- racistische pionier en chroniqueur […]
8 oktober 2025, Uit het Huis
Om in te trek in Het Zuid-Afrikahuis
Wanneer mens in ’n nuwe huis intrek is daar logistieke dinge om uit te sorteer en voel mens soms ontheemd. Van die interessantste logistieke dinge wat ek geleer het, was hoe die Suid-Afrikaanse vlag voor Het Zuid-Afrika huis daagliks geplant word. Ons is gelukkig om ’n lekker lang medewerker te hê wat as sy eerste […]

Bezoekadres

Keizersgracht 141-C
1015 CK Amsterdam
+31(0)20-6249318

Openingstijden

Vragen en afspraken

Neem contact op

Volg ons