Leeskring | Juffrou Sophia vlug vorentoe (1993) van Berta Smit

Arjan Krijgsman bespreekt Juffrou Sophia vlug vorentoe (1993) van Berta Smi

Juffrouw Sophia sê vir haarself: dit is mý stoel. Dit is mý tafel. Mý bed. Want ná vier maande in die hospitaal is dit of sy van ales om haar vervreem het. ok van haarself.

Haar lewe word ’n ontdekkingstog, op soek na haar wêreld en haar eie identiteit. Sy moet vir haarself opnuut verantwoording doen van haar Afrikanerskap en van waar sy hoort. Daar word gepraat oor ’n nieuwe Suid-Afrika, maar wanneer sy die nuus aanskakel, gaan dit net om beskuldings, onverbiddelike eise, wantrouwe.

En berigte van geweld.

Haar verhouding met Mavis en Issa, en die selfmoord van Isolde Louw word ’n spieëlbeeld van hierdie siek samelewing. Net soos haar eie vertrapte jeug.

As ’n mens maar van voor af kon begin...

Er staat een exemplaar in de bibliotheek. Er zijn nog vier exemplaren te koop à € 15. 

 

 

26 mei 2020
19:30
Toegang: € 2.50
Locatie: Studiezaal
Zaal open: 19:00