Lezing

De opkomst van Zuid-Afrikaanse helden

Datum: 8 juni
Inloop: 16.30 uur
Tijd: 17.00 - 18.00 uur
Locatie: Keizersgracht 141-C of Youtube
Taal: Afrikaans en Engels


Aanmelden

Aantal

Burgers die samenwerken om een ​​beter land op te bouwen.

Door een breuk in de gemeentelijke structuren worden een gebrek aan elektriciteit en watervoorziening, slechte wegen, slechte vuilnisdiensten en algemeen verval van dorpen en steden de dagelijkse realiteit voor Zuid-Afrikanen. Heldenburgers stonden op uit deze uitdagende omstandigheden om de handen ineen te slaan in hun gemeenschap en van dienstverlening een prioriteit te maken. Door kuilen en trottoirs te repareren, overheidsgebouwen te schilderen, afval te verwijderen en rivieren schoon te maken, bouwen ze hun steden en gemeenschappen weer op.

Op 8 juni zal Deon Raath, Joernalis in die Huis, als multimedia redacteur van de Zuid-Afrikaanse krant Rapport vertellen over dit geweldige initiatief en wat we hiervan kunnen leren.

Over Deon Raath

Deon Raath is die Multimedia-redakteur by Rapport in Johannesburg, Suid-Afrika, met ongeveer agt jaar se ondervinding in die nuusindustrie. Sy passie vir fotografie het reeds op skool begin waarna hy fotografie by CPUT in Kaapstad studeer het. Hy het ’n groot belangstelling begin ontwikkel vir omgewingsgeïnspireerde portretstudies wat die lewe van Suid-Afrikaners vasvang.

As fotograaf by Rapport het hy al die geleentheid gehad om vanaf protesoptogte, boeregemeenskappe, sakelui, rampe en regeringslede te fotografeer. ’n Groot deel van sy werk fokus op fotostories waar lede van die gemeenskap ’n positiewe verskil maak en help met dienslewering.

Deon en sy span is tans besig om die digitale voetspoor van Rapport te vergroot en ondersoek in te stel oor nuwe moontlikhede om Rapport se impak op sy lesers te versterk.

 

Livestream link:

 

Die Moot Projek is ‘n inisiatief deur die gemeenskap vir die gemeenskap van die Mootgebied in Pretoria, waardeur hulle self werk om hul omgewing wil verander na:Die skoonste en netjiese area moontlik; ‘n Veilige area vir die inwoners; ‘n Eerstewêreldse woongebied IN DIE FOTO: Johan Oberholster en Hennie Mostert, stigterslede van Die Moot Projek saam met die kunstenaar Elsie Weich by Die Moot Lock House in die Moot, Pretoria. FOTO: Deon Raath

Petrus Claassen van Eeden (42) het ?n sleutelrol gespeel in die oplos van Harrismith se waterkrisis en het uit sy eie sak ?n ekstra waterpomp vir die dorp gekoop. IN DIE FOTO: Elphasa Ngubeni (links) en Lucky Mabuya by Willem König. FOTO: Deon Raath

Die Tidy Towns Shelly to Margate beweging is ‘n groep gemeenskapslede wat bymekaargekom het om die kuslyn skoon te maak en te onderhou. Stephan Herbst is aan die stuur van die projek saam met ander gemeenskapslede. IN DIE FOTO: Vakansiegangers help die strand skoonmaak by St. Michaels Strand. FOTO: Deon Raath

Bezoekadres

Keizersgracht 141-C
1015 CK Amsterdam
+31(0)20-6249318

Openingstijden

Vragen en afspraken

Neem contact op

Volg ons