Lezing

Die grense van Suid-Afrika

Date: 15 november
Walk in: 15:30 uur
Time: 16:00 - 17:00 uur
Location: YouTube or Keizersgracht 141-C
Language: Afrikaans
Opmerking: Uw aanmelding is inclusief consumptie.



Aanmelden

Aantal

Die huidige grense van Suid-Afrika het oor die algemeen ‘n paar eeue gegroei en verander. Kolonialisme en oorloë het die meeste van die land se silhoeët gevorm. Ná die eerste demokratiese verkiesing in 1994 is die vier provinsies van vier na nege vergroot. Weens politieke druk en swak dienslewering is van die provinsiale grens steeds besig om te verander. Jaco Grobbelaar het ‘n aanbieding voorberei oor die geskiedenis en ontwikkeling van die grense van Suid-Afrika.

 

 

Jaco Grobbelaar: 

Jaco Grobbelaar is ’n grafiese kunstenaar van Kaapstad. Hy het sy loopbaan begin by Die Burger koerant in 2003 en is sedert 2010 deel van die ontwerpateljee Grafika24.

Grafika24 is verantwoordelik vir die ontwerp van verskillende soorte grafika soos grafieke, kaarte en advertensies vir verskeie koerante waaronder Die Burger, Beeld, Volksblad, Rapport en City Press.

Jaco doen ook grafiese en bemarkingswerk vir die Afrikaanse nuuswebwerf, Netwerk24.

Hy is gëintereseerd in statistieke en groot data en hou van die uitdaging om ingewikkelde inligting op ’n eenvoudige manier te verduidelik en te illustreer. Hy geniet dit om infografika oor sport en argitektuur te ontwerp.

Jaco het die kategorie Beste Grafiese Joernalisme ses keer gewen tussen 2012 en 2021 in Suid-Afrika se nasionale Standard Bank Sikuvile Joernalistieke Toekennings.

 

Livestream link:

 

Bezoekadres

Keizersgracht 141-C
1015 CK Amsterdam
+31(0)20-6249318

Openingstijden

Vragen en afspraken

Neem contact op

Volg ons