Literaire leeskring

‘Die troebel tyd’ van Ingrid Winterbach

Datum: 17 januari 2023
Inloop 19:00
Tijd: 19:30 - 21:30
Locatie: Keizersgracht 141-C, Amsterdam
Plan uw route hier.
Inleiding door: Titia Palthe

Opmerkingen:

  • Die troebel tyd is in de bibliotheek te leen.

  • Ook als E-boek verkrijgbaar

  • De leeskring is in het Nederlands



Aanmelden

Aantal
Op dinsdag 17 januari 2023 bespreekt Titia Palthe Ingrid Winterbachs Die troebel tyd/Roerige tijden. Het boek staat in de bibliotheek in de Afrikaanse en de Nederlandse versie en is ook als e-book te koop. Magrieta Prinsloo, dierkundige, se kop haak uit op die verkeerde antidepressant. Sy raak vervreem van haar kollegas, beledig haar departementshoof, en haar illustere akademiese loopbaan kom tot ’n einde. Sy aanvaar ’n betrekking by die Buro vir Voortgesette Onderrig, met die enigmatiese Markus Potsdam as hoof van die Kaapse tak. Daar word van haar verwag om te reis om met medewerkers te skakel, o.m. na die Oos-Kaap. Op hierdie reise kom sy heelwat teë – sowel medewerkers as walvisse – wat haar lewe in ’n beduidende ander koers stuur. Wanneer Markus Potsdam boonop op ’n oggend verdwyn, raak haar lewe nog verder gekompliseer. In Die troebel tyd bewys Winterbach weer haar merkwaardige vernuf as romansier, met ’n eiesoortige, snydende humor en ’n buitengewone insig in die menslike psige. Die roman is as wenner aangewys van NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd in 2018.

Bezoekadres

Keizersgracht 141-C
1015 CK Amsterdam
+31(0)20-6249318

Openingstijden

Vragen en afspraken

Neem contact op

Volg ons