Leeskring

Leeskring ‘Dans makaber’ van Anna Louize Heiberg

Datum: 23 februari (let op: datum is aangepast)
Tijd: 19:00 - 20:30
Locatie: digitaal

Opmerkingen:
De leeskring is in het Nederlands.

Aanmelden

Op 23 februari 2021 bespreekt Marijke Mooijaart Dans makaber van Anna Louize Heiberg, een intrigerende korte roman uit 1966. Er staat een exemplaar in de bibliotheek. Er zijn kopieën te koop à 6,50 plus verzendkosten. Aanvraag bijrjvanderveer@hotmail.com Die eerste deel van die verhaal beeld uit hoe ’n man ’n toevallige ryloper, ’n soort Jan Alleman, na sy plaashuis nooi en hom sy vrou se graf wys en praat oor hulle verhouding, haar dood en die manuskrip. Hy gee die ryloper die manuskrip om te lees, wat dan die tweede deel van die verhaal vorm. In die derde deel probeer die man die ryloper van sy siening te oortuig deur die manuskrip uit te lê en sy lewensverhaal te vertel aan die hand van die manuskrip. Met die sirkelende ritme van ’n dans – die dans makaber – beweeg die verhaal met sy evokatiewe deurkruising van temas met toenemende intensiteit na ‘n onafwendbare beslissing. Dans Makaber wortel diep in die kontemporëre religieuse denke. Hier word die mens gesien in sy konfrontasie met die eeue-oue probleem van die dood wat hom onvermydelik plaas voor die vraag na God en die moontlikheid van ‘n ontmoeting met Hom. Dit is ‘n verhaal wat met sy sterk, onmiddellike beelding en fyn geweefde struktuur die grondslae van die menslike bestaan binne die huidige lewensituasie blootlê en ontleed.

Bezoekadres

Keizersgracht 141-C
1015 CK Amsterdam
+31(0)20-6249318

Openingstijden

Vragen en afspraken

Neem contact op

Volg ons