Die Transvaler, 15 Maart 1961
’n Portugese ingenieur het gister vertel hoedat ’n swart bende van ongeveer 350 ’n plaas in Noord-Angola aangeval het. Die bende het die 12 blankes op die plaas verhoor en hul almal ter dood veroordeel. Voor die verhoor is die blankes aangerand en mans, vrouwens en kinders is oor die grond gesleep. Die leiers van die bende het Frans gepraat. ‘Die “verhoor” is ’n hele paar keer uitgestel, omdat die bende gewag het op die komst van ’n leier per vliegtuig uit die Kongo.
Abrham de Vries zegt in zijn inleiding tot deze novelle: Maar naas die sosiaal-politie aktualiteit, wat op realistiese wyse aanvaarbaar gemaak word met opmerkelik fyn aandag aan detail in ’n bar, broeiende en gewelddadige land, is dit die hooffiguur in Ons wag op die Kaptein wat ’n reeks sterk vrouwefigure inlei waarvoor Joubert se oeuvre bekend sou raak.