21 december 2022, Journalist in het Huis
Joernalis in die Huis: Dennis Delport
Ek is Dennis Delport, ’n 25-jarige energieke joernalis vir Netwerk24 in die Johannesburg-kantoor. Ek is passievol oor my werk en sal die ekstra myl stap om die storie agter die storie te gaan haal.
21 december 2022, Actueel
PEN Afrikaans Vertaalfonds
‘Chinatown’ is die bekroonde en vertaalde digter Ronelda S. Kamfer se vierde digbundel. Dit sal na verwagting in 2023 in Franse vertaling by Éditions des Lisières (Provence, Frankryk) verskyn. Pierre-Marie Finkelstein is die aangewese vertaler en die uitgewery beplan om ’n tweetalige bundel die lig te laat sien, met die Afrikaans wat langs die Frans sal verskyn.
21 december 2022, Actueel
Suid-Afrika: een groot tuisland
“Vandag word die verskuiwende identiteite wat apartheid genoodsaak het, deur die internet en sosiale media voorgeskryf; ’n mens kan redeneer dat dit ’n nuwe fase van Westerse kolonialisme is wat soortgelyke verwoesting weens die verdeling van gemeenskappe teweeg bring. In plaas daarvan dat SA ’n gelykmakende, oopgestelde republiek geword het, lyk dit asof verdeeldheid net groter is.”
21 december 2022, Actueel
Jakes Gerwel Stigting-persverklaring: residensieprogram vir skrywers van die Lae Lande en Suid-Afrika – aansoeke verwelkom
Die Jakes Gerwel Stigting nooi graag alle skrywers (opkomend of gevestig) van alle genres uit om aansoek te doen vir ’n residensie wat van 27 Februarie tot 13 Maart 2023 by Paulet Huis op Somerset-Oos aangebied word.
21 december 2022, Actueel
Adjunkpresident Mabuza beskuldig van georganiseerde misdaad
“Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) vra dat aanklagte van georganiseerde misdaad teen Mabuza ingestel word. Mabuza word in ’n verklaring deur Outa daarvan beskuldig dat hy na bewering betrokke is by ’n grondeisebedrogspul van R35 miljard en misdade soos diefstal, bedrog, meineed en intimidasie.”
21 december 2022, Actueel
Nederlandse koning laat eigen slavernijverleden onderzoeken
“De Nederlandse koning, Willem-Alexander, heeft opdracht gegeven tot een onafhankelijk onderzoek naar de rol van zijn eigen familie, het Huis Oranje-Nassau, in de koloniale geschiedenis.”
21 december 2022, Actueel
Museumgame ‘Stop de tijd’ in het Afrika Museum
Nieuw in het Afrika Museum: de doorlopende museumgame ‘Stop de Tijd’. Voor families en iedereen van 8 tot 88 jaar. In deze game help je Ronnie, de beveiliger van het museum. Hij heeft een vreemde koffer gevonden die uit de toekomst lijkt te komen. Kunnen jullie hem helpen? Reserveer nu gratis een plekje voor in de kerstvakantie!
13 december 2022, Persbericht
Van Ewijck Stigting Prestasieprys 2023
Die Prestasieprys van die Van Ewijck Stigting vir 2023 gaan aan dr. Hans Ester. Die prys van R75 000 word jaarliks deur hierdie Kaapse organisasie toegeken vir bydraes tot die kulturele uitwisseling tussen Suid-Afrika en Nederland.
22 november 2022, Actueel
NEW THAMI MNYELE FOUNDATION RESIDENT
The Thami Mnyele Foundation welcomes the new Thami Mnyele Foundation Residency Award winner Haroon Gunn-Salie in Amsterdam! Gunn-Salie will participate in the IDFA Forum and DOC Lab 2022 with work ‘Zonnebloem renamed District Six’.

Bezoekadres

Keizersgracht 141-C
1015 CK Amsterdam
+31(0)20-6249318

Openingstijden

Vragen en afspraken

Neem contact op

Volg ons